Pinned Tweet
Ek hoop sy kyk mooi na jou en bid in die aande vir jou.
Ek hoop jy kyk mooi na jouself, maar ek sal bly vir jou bid.
Die dinge wat jou vang op die plaas:
- Om 12uur wakker te skrik met 'n plaaswerker op die stoep en die hond blaf.
- Jou aanstaande 'n soen op die skouer te gee voor hulle met bulletproof vests uit gaan.
- Dan wag jy.
Elke dag wat ek in hierdie apteek werk, stoot pasiënte my sover om te wil GR swot. Want nommers praat nie terug nie.
1
Ons probeer so erg jonk bly, maar ons besef nie soms wat 'n voorreg dit is om oud te word saam iemand wat jou nie dryf om moord te pleeg nie.
Om stok oud te word saam iemand wat jy opreg lief het.
Hy het met die beste intensies my voete onder my uit geslaan.
Die plaas seun wat ek nie verdien nie.
3


