K tho . retweeted
My motivering om te leer is vandag in dieselfde bootjie as die platinumprys. Die laagste in 6 en 'n half jaar. 😒
K tho . retweeted
Jou oë glinster steeds met beloftes van eendag;eendag gebeur nie oornag nie, nee, dit gebeur dag vir dag. Elke dag is eendag.
K tho . retweeted
seuns huil,
sigarette maak dood,
ouers lieg,
skepe sink,
blomme gaan dood,
lewe gaan voort,
met of sonder jou.
K tho . retweeted
Kom kyk my in die oë en gee my 'n rede om nie in eendag te glo... – at Pretoria, South Africa
K tho . retweeted
Ek het gesien hoe die sterre in jou oë gaan lê en die sekelmaan op jou wange – at Pretoria, South Africa
K tho . retweeted
Hy's nie meer lief vir haar nie, net gewoont. Nou is sy net nog 'n bad habit wat hy moet afleer.









