Pinned Tweet
My idee van hoe dinge moes lyk is in sy moer in. My lewe gaan nooit weer dieselfde wees nie. Ek gaan nooit weer dieselfde wees nie. My rou is so groot dat dit my lewenskompas heeltemal in 'n ander rigting ingestuur het.
🤖 Made with AI
Using this for few weeks, my skin is skinning (including the fact that I don't sleep) and on the other side of 45, I highly recommend this. Delivery is 7-10 working days and very reliable!
MICCI® | Biotech SPF Skincare Brand | Official Site – Micci share.google/C3Xuc69fRDdHWw5…
5
39
752
Weet julle... As aliens my nou vat en eksperimente op my medulla oblongata Wil doen.... Gaan dit beter wees as DIE shitshow.
So 90%akkuraat.
Behalwe vir...
Ek kies nie myself nie
Ek sukkel om te aanvaar
Ek probeer nie 'n beter weergawe van myself word nie. Ek is VER daarvan af. Socially I've pulled away from so many things and people. Pretending to be OK because my kids need me to have my shit together
1
7
178
Besig met graad 5 wiskunde eksamen. Ek reken ek behoort goed te doen #lifewithboys

















