Gariepkunstefees (@Gariepfees) header
Gariepkunstefees (@Gariepfees) profile picture

Gariep Kunstefees, Kimberley 31 Augustus tot 3 September 2017

Kimberley
Joined January 2011
Photo by Gariepkunstefees (@Gariepfees)Photo by Gariepkunstefees (@Gariepfees)Photo by Gariepkunstefees (@Gariepfees)Photo by Gariepkunstefees (@Gariepfees)Photo by Gariepkunstefees (@Gariepfees)Photo by Gariepkunstefees (@Gariepfees)Photo by Gariepkunstefees (@Gariepfees)Photo by Gariepkunstefees (@Gariepfees)Photo by Gariepkunstefees (@Gariepfees)Photo by Gariepkunstefees (@Gariepfees)
#GrandFinaleKonsert 14 Junie 2018. Ons MC's vir die aand is niemand anders as die mooie @LizzMeiring en die pittige @Johrne nie. Kom fees vir oulaas saam met ons. @Gariepfees @NeliusFerreira
3
2
#GrandeFinaleKonsert 14 Junie 2018 met @WillemBotha @Bongi_Mthombeni @wynandstrydom @chereestrydom @CorneOosthuizen . Moet nie die laaste van die @Gariepfees misloop nie!!!
#GrandeFinaleKonsert met Kby se locals, @JasonHorseman @DonneHunt @stuartmilne @Teekay @SMS @MariusKruger. Moet nie die laaste van die Gariepkunstefees misloop nie!!!
1
1
#GrandeFinaleKonsert 14 Junie 2018, met @elvisblue @Johrne @NadineNet . Moet nie ons laaste konsert misloop nie.
4
6
#GrandeFinaleKonsert 14 Junie 2018. Met @jakkielouw @DrVictorLive @VickySampson18 . Moet nie die laaste konsert misloop nie.
3
5
#GrandFinaleKonsert 14 Junie 2018 met @die_broers @KurtOfficial @SmithPieter @Meiringlizz , Moet nie ons laaste konsert misloop nie.
Whoop whoop die #GrandeFinaleKonsert is om die draai. Nog 'n paar kaartjies oor, bespreek nou by #Computicket.
2
2
#GrandeFinale 14 Junie 2018 met @wynandstrydom @chereestrydom @WillemBotha , kry nou jou kaartjie by Computicket!!
1
3
Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai. Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.
7
13
4
5
Kry soos @bobbyvanjaarsveld jou #borrelsvirkersfees vir oulaas by @AfrIsGroot vanmiddag!
1
1
2