Gretha Pers (@GrethaPers) header
Gretha Pers (@GrethaPers) profile picture
Centurion South Africa
Joined July 2012
Photo by Gretha Pers (@GrethaPers)Photo by Gretha Pers (@GrethaPers)Photo by Gretha Pers (@GrethaPers)Photo by Gretha Pers (@GrethaPers)Photo by Gretha Pers (@GrethaPers)Photo by Gretha Pers (@GrethaPers)Photo by Gretha Pers (@GrethaPers)Photo by Gretha Pers (@GrethaPers)Photo by Gretha Pers (@GrethaPers)Photo by Gretha Pers (@GrethaPers)
Oppad na Nylstroom vandag vir n lekker show by die @kaboemfees! Sien julle netnou!!!!
1
Lekker mc vandag by Candlewoods Boutique venue! #dameadinamiek @StageAliveSA @TheMarketingZoo
2
2
Geniet vrouedag julle!
Replying to @Innibosfees
@Innibosfees selfie by my laaste show saterdag! Die gehoor was amper so lekker soos ek!@TheMarketingZoo
2
2
Replying to @Innibosfees
@Innibosfees julle is nie van hier nie, julle is FANTASTIES! Was heerlik om te kon optree die afgelope week by julle!#persenpositief
Man dit gaan lekker wees hier by @Innibosfees , kom kuier saam!! @sa_artists @SACelebTweets @StageAliveSA
Vandag op die rooi tapyt by die premiere van die pantonieme Doringrosie! Maak seker jy gaan kyk 5Mei-4 Junie @EmperorsPalace @ws marketing
2
Wow, wat n goeie vertoning by @KKNKfees!SANDRA SE LAASTE SHOW is n absolute moet! #uitkampteater dankie vir pragtige regie @DavidBrinkStage
Voel julle ook so as julle shopping doen????#persenpositief
Bietjie by Hair by Rozaan vir my hare vandag!!!! Tyd om weer op te tof vir 2017!!!!
Lekker show gehad vandag by Roodeplaat dam music fun fest! #persenpositief dankie @WSMarketing_ @StageAliveSA
2
1
Roodeplaat Dam 29 0kt 13:00 #damdag #music&funfest @WSMarketing_
1
1
Opskop by Aardklop! Vrydag 09:30 en Saterdag 14:00 by The Roots venue! #persenpositief #ons9deAardklop
gaan kyk op grethapers.co.za na ons video van die naweek se show! dan sien ek uit na die naweek se brainstorm aan ons nuwe show!
sjoe wat n lekker dag by @IreneVillageMal vandag!nou tyd vir voete in die lug! dankie @WSMarketing_ @StageAliveSA @IreneVillageMal @GrootFM
2
2
Lekker lunch break hier by @IreneVillageMal se family day! dankie @pizaevino vir die lekker kos!@WSMarketing_
1
1
nounet nuus gekry uit sentrale Vrystaat dat hulle hul eerste groot reens gekry het!!!!
die gym is op die oomblik VOL nuwejaarsvoornemes!!!!! sjoe besig besig by VA!!!!