‘n Gemeenskapsradiostasie wat bestuur en bedryf word op Christen beginsels volgens die Bybel en saai op 33 FM senders landswyd uit en bereik meer as 43 dorpe.