Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek… bible.com/5/isa.41.10.afr53
Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ’n regverdige het gro… bible.com/5/jas.5.16.afr53
As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word;… bible.com/5/rom.10.9.afr53
Marje Vosloo retweeted
Rom 12:2 Let God transform you into a new person by changing the way you think ☀
Marje Vosloo retweeted
"@FactSoup: Your time is valuable and should be spent with valuable people."@Maries_2 @Jolandi_Els xx
Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou; bible.com/5/heb.10.23.afr53
Loof die Here, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid; bible.com/5/1ch.16.34.afr53
U is my skuilplek en my skild; op u woord wag ek. bible.com/5/psa.119.114.afr5…
en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verk… bible.com/5/2ch.7.14.afr53
WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? bible.com/5/rom.8.31.afr53
En mag die God van lydsaamheid en bemoediging aan julle gee om eensgesind onder mekaar te wees ooreenkomstig die wil… bible.com/5/rom.15.5.afr53
Marje Vosloo retweeted
Wees liewer verdwaal en soek na iets ,as wat jy mure bou en agter geld weg kruip.




