Na Donker Hartenbos (@NaDonker) header
Na Donker Hartenbos (@NaDonker) profile picture

Die lekkerste jol in Hartenbos | Kroeg - Dansvloer - DJ's | Slegs oor 18's

Hartenbos
Joined December 2013
Photo by Na Donker Hartenbos (@NaDonker)Photo by Na Donker Hartenbos (@NaDonker)Photo by Na Donker Hartenbos (@NaDonker)Photo by Na Donker Hartenbos (@NaDonker)Photo by Na Donker Hartenbos (@NaDonker)Photo by Na Donker Hartenbos (@NaDonker)Photo by Na Donker Hartenbos (@NaDonker)
Na Donker Hartenbos retweeted
Replying to @NaDonker
@NaDonker Ek het almal se hulp nodig ! Gaan stem asb vir #EenKeer vir Baanbreker Super 3 op 906fm.mobi/bs3_new.php . Nuwe inskrywing
Post-vakansie blues enigiemand?
Dis weird om nie vanaand saam met al julle awesome mense te kuier nie... hoop jul het die vakansie geniet!
1
"@banxvanwyk: En @NaDonker dissapoint nie...tot desember**" // Dankie! Sien jou amper weer :p
Laaste Na Donker party in #Hartenbos vanaand 19:00. Alle drank afgemerk terwyl voorraad hou. Wie's lus vir 'n kuier?
Daarshy nou! Foto's van ons EPIESE oujaars-aand kuier: facebook.com/media/set/?set=…
Hi @WeChatZA! After your last day of shaking things up in #Hartenbos, are you pulling in for a party with us tonight?
Foto's van 30 Desember '13 is op. Gaan tag gerus jou en jou vriende! facebook.com/media/set/?set=…
Dis bevestig, @BaasDeBeer DJ weer vanaand van 21:00 af! Kom vir 'n kuier...
Sien julle vanaand! Ons kyk nog, maar dalk DJ @BaasDeBeer weer...
1
Hallo #Hartenbos! See julle nog lekker?
1
Foto's van 28 Desember se kuier saam met #JoeF @JohanFerreira1 is opgelaai. Gaan mal en tag almal: facebook.com/media/set/?set=…
Na Donker Hartenbos retweeted
Die einde van ons Hartenbos kuier het aangebreek. Was awesome gewees. #timeofmylife
En toe word die dansvloer sommer propvol to @BaasDeBeer "Mal vir jou" deur @christiaankrit speel... #LekkerSong
Die party kry nou koers. Kom kuier saam.. #WiesBang
1
Na Donker Hartenbos retweeted
As jy in die #Hartenbos omgewing is, ek DJ van 21:00 by @nadonker. Kom vir 'n kuier!
Vanaand maak ons 19:00 oop. Guest DJ: @BaasDeBeer van 21:00! "Iets anders op die eerste" Old school party tunes...
Happy new year julle partytjie diere!
Happy new year jule party diere