“Die probleem is dat die elektriese span en die bestuurder in Kimberley woon. Hulle klim vyfuur die middag in hul bakkies en ry huis toe.”
ofm.co.za/article/centralsa/…
“Plaasaanvalle gaan merendeels gepaard met erge geweld en marteling, soos in hierdie geval. Dit kan nie meer as gewone misdaad afgemaak word nie.”
ofm.co.za/article/centralsa/…
“Wat my die diepste raak, is dat hierdie gesin nog nie eens kans gehad het om behoorlik asem te skep nie.”
ofm.co.za/article/centralsa/…
“Dit is van groot belang dat die broers se leef- en denkwêreld vir besoekers toeganklik gemaak word.”
ofm.co.za/article/centralsa/…
“Thousands of people travel through this province, through our towns and along our roads on their way to other provinces and destinations.”
ofm.co.za/article/centralsa/…
"Ek glo nie daar was ’n beter mens as hy nie. Hy het ’n deel van my saamgeneem. Hy was die mooiste mens, van binne en buite."
ofm.co.za/article/centralsa/…
"His passing is a painful loss to those who worked alongside him and to the communities whose concerns he sought to advance."
ofm.co.za/article/centralsa/…
"Dit kan ook werk skep, entrepreneurskap bevorder en plaaslike welvaart laat groei indien opkomende produsente toegang kry tot saad, besproeiing, masjinerie, finansiering, berging, tegniese ondersteuning en markte."
ofm.co.za/article/news/34379…
“The Passing aims to showcase emerging talent and encourage aspiring filmmakers to create their own opportunities, even with limited budgets.”
ofm.co.za/article/centralsa/…
“Dit daag jou fisies uit en leer jou om volgens ’n streng struktuur te werk.”
ofm.co.za/article/centralsa/…
“Hy het na bewering die land in 2024 met ’n besoekersvisum binnegekom, wat sedertdien verval het.”
ofm.co.za/article/centralsa/…
“Thulani Mbana was allegedly shot several times at close range by two unknown men at his residence in Taylor Park, Zamdela.”
ofm.co.za/article/centralsa/…
“The draft regulations, published for public comment, could affect owners of livestock and domestic animals, including dogs, rabbits, horses, and goats.”
ofm.co.za/article/sa/343790/…
“Ons was onbewus van die agteruitgang omdat hy geen simptome getoon het nie, behalwe moegheid.”
ofm.co.za/article/centralsa/…
“The body was discovered on Monday (27/10) at the old Post Office building in Yoxall Street.”
ofm.co.za/article/centralsa/…
“Hoewel gewone moegheid dikwels met rus verlig kan word, is uitbranding die gevolg van langdurige stres wat ’n mens se liggaamlike en emosionele welstand kan beïnvloed.”
ofm.co.za/article/centralsa/…
“AgriSA sê die betrokkenheid van ondernemings en ander vennote wys hoe samewerking ’n tasbare verskil aan landelike veiligheid kan maak.”
ofm.co.za/article/news/34378…
“The unit provides support to help them cope with the pressures of their duties and maintain their mental well-being.”
ofm.co.za/article/centralsa/…
“This loss is sudden and unexpected, and has left a void in our hearts that words cannot fill.”
ofm.co.za/article/centralsa/…
“Janus Erasmus, ’n finansiële bestuurder, is Woensdag kort ná 08:00 in die Mediclinic Bloemfontein oorlede.”
ofm.co.za/article/centralsa/…
