OppieSpot (@OppieSpot) header
OppieSpot (@OppieSpot) profile picture

Geïmproviseerde Kitskomedie met Pierre Breytenbach, Melt Sieberhagen en Hannes Brümmer. En gaste! Eerste vertonings: KKNK 2017. 8-15 April. Volg vir program!

South Africa
Joined February 2017
Photo by OppieSpot (@OppieSpot)Photo by OppieSpot (@OppieSpot)Photo by OppieSpot (@OppieSpot)Photo by OppieSpot (@OppieSpot)Photo by OppieSpot (@OppieSpot)Photo by OppieSpot (@OppieSpot)Photo by OppieSpot (@OppieSpot)
Laaste show vir die @KKNKfees by die @Absa Kuierkamer. Met John Jacobs en @Cindyswaan
Vandag is @Cindyswaan en John Jacobs saam met ons in die @Absa Kuierkamer. @PierreBreytenb @Maaskaas @KKNKfees
Tobie Cronjé en Gerben Kamper is hier! @Absa Kuierkamer. 5pm. @KKNKfees @Maaskaas @meltsieb xitter.gq/PierreBreytenb/status/…
Replying to @OppieSpot
@OppieSpot improv komedie, 17:00 in die #ABSAkuierkamer saam met Gerben Kamper en Tobie Cronje! Sien julle nou-nou!!! #KKNK2017
1
Vandag sluit Pierre van Pletzen en @Sandra_Vaughn by ons aan vir kraakvars improv komedie. @Absa Kuierkamer, 17:00. @KKNKfees @Maaskaas
2
3
Vanmiddag doen ons die improv ding in die @Absa Kuierkamer saam met @StephanieBaart1 @Arno_Greeff @PierreBreytenb @meltsieb @schalkiebez
Vanmiddag 5uur by die @Absa Kuierkamer. Improv met @meltsieb @PierreBreytenb @schalkiebez en spesiale gaste @de_apie en @Carelnel
2
3
Hier gaan ons! Improv komedie by die Absa Kuierkamer. 5nm. @peter2mitchell @PierreBreytenb @maaskaas @meltsieb @peter2mitchell @KKNKfees
4
10
Improv comedy in die Absa Kuierkamer. Daar en dan. OppieSpot. @Maaskaas @PierreBreytenb @meltsieb @peter2mitchell @BokvanBlerkReal
Net twee dae om te gaan voor OppieSpot die @KKNKfees kliphard tref. @Maaskaas @PierreBreytenb @Absa Kuierkamer. Elke dag om 17:00.