ProntuitTV retweeted
🕐☝️ Neem kennis van #Prontuit se nuwe tydsgleuf – nou, elke Dindag om 21:00.
@Kabous0010 @ProntuitTV
ProntuitTV retweeted
Maandagaand om 21:00 in #Prontuit gesels ons met prof. Erik Holm oor die multikulturele geskiedenis van die ossewa 🐮 🐮
@ProntuitTV
ProntuitTV retweeted
Ongeëwenaarde ervaring gehad met renosters in die Karoo. Maandagaand op @ProntuitTV @Kabous0010
ProntuitTV retweeted
Hoe gemaak met die ooraanbod van inligting tydens die COVID-19 pandemie? Skakel vanaand om 21:00 vir #Prontuit op @kykNETtv met @Kabous0010 😷 🤒
@ProntuitTV
ProntuitTV retweeted
Moenie hierdie gesprek, Maandag 9 Maart, by vanjaar se @Woordfees misloop nie.
Kom gesels saam by ons gesprek met o.a., oud-Springbokafrigter, @PeterDeVillier5 en oud-Bok, Schalk Burger sr.
@Kabous0010| @kykNETtv |
ProntuitTV retweeted
We also need to work with the private sector as well to assess how all stakeholders including waste Pickers can formalize the waste picker industry @CityofJoburgZA @NicoDeJager64 @HermanMashaba
ProntuitTV retweeted
#Prontuit: Dink jy moedertaalonderig is régtig voordelig?
Skakel in om 21:00 vir meer oor dié onderwerp. @ProntuitTV @Kabous0010
75%Beslis, ja
4%Ek dink nie so nie
21%Ek is neutraal
28 votes • Final results ProntuitTV retweeted
Lekker veelkantige gesprek met @Kabous0010 op @ProntuitTV gisteraand. As jy dit gemis het, die video sal binnekort beskikbaar wees. ‘n Klomp redes om tog maar volgende week te gaan stem — alles in een program!
Waarom twyfel soveel mense vir wie om te stem? Is Suid-Afrikaners ontnugter deur demokrasie en is demokrasie die antwoord vir Suid-Afrika en Afrika? Watter rol speel sosiale media in stempatrone? @ProntuitTV vanaand, 22:00 net op @kykNETtv.
@ChristivdWest @antonnies @Kabous0010
ProntuitTV retweeted
By die Highlands Primary-skool in Harare is die stemme reeds getel. Die MDC se Nelson Chamisa het 321 stemme en president Emmerson Mnangagwa het 171. @KNverslag #ZimElection2018
ProntuitTV retweeted
Is Suid-Afrikaners té rassensitief?
88%Ja, ons moet aanbeweeg
12%Nee, wat van ons verlede?
17 votes • Final results ProntuitTV retweeted
Neem hier deel aan ons meningspeiling. Moet nie Maandagaand se program op @ProntuitTV, met Malixole Gwatyu, @alida_kok en dr. @lbvr as gaste misloop nie. Prontuit TV Maandagaand, 22:00 net op kykNET. xitter.gq/ProntuitTV/status/9992…
ProntuitTV retweeted
Skakel vanaand om 22:00 in vir die regstreekse uitsending van #Prontuit met @Kabous0010. @DirkLesch @ProntuitTV @Healthy_Soils @GrainSA @landbou
Byna 2 ton grond gaan verlore vir elke ton mielies wat geproduseer word in SA. Landbou dra by tot klimaatsverandering. Die antwoord is bewaringslandbou. Ons gesels met boere en kenners hieroor.
ProntuitTV retweeted
Wat is jou gunsteling Afrikaanse boeke?
@ProntuitTV @ProteaBoekhuis @NBPublishers @LAPAUitgewers @JacoZombie @FanieViljoen2 @Kabous0010 #Prontuit @Jaqqs
Prontuit: 12 Februarie om 22:00
Afrikaanse boeke verkoop goed – van kinderboeke tot boeke vir grootmense. Ons kuier by uitgewers en skrywers.
ProntuitTV retweeted
Wat is die een woord wat jou herinner aan Chris Barnard gehoor? Skakel 22:00 in vir @ProntuitTV. @Kabous0010 xitter.gq/cards/18ce…
ProntuitTV retweeted
Vanaand om 22:00 op #Prontuit vind ons uit wat die omvang van die krisis is. RT as jy gaan inskakel. @Kabous0010 @ProntuitTV
Prontuit: 20 November 2017
Tienduisende Transnet-pensioenarisse leef in ellende met pensioen van so min as R1 per maand. Bewerings van grootskaalse korrupsie en Gupta-betrokkenheid is algemeen. Intussen sterf die bejaardes.
ProntuitTV retweeted
10uur vanaand op @ProntuitTV met @Kabous0010 om onder meer oor my nuwe boek #SittingPretty en #metoo te gesels. #TuneIn!
ProntuitTV retweeted
Prontuit: 6 November om 22:00
Weskus-vissers voer ’n jare lange stryd om oorlewing. Ons besoek hulle om te gaan uitvind oor hul frustrasie en uitdagings.
ProntuitTV retweeted
Vanaand om 22:00 op @ProntuitTV (@kykNETtv 144) gesels Netwerk24 se redakteur @loubserh saam oor die Afrikaanse media en die digitale era.
ProntuitTV retweeted
Luister Suid-Afrikaners genoeg na mekaar? Vanaand op @ProntuitTV om 22:00. #Prontuit @tumi_morake @jacarandafm @Kabous0010 @BouwerBosch
Prontuit: 2 Oktober 2017
Skakel in om 22:00 en gesels saam by #Prontuit!
ProntuitTV retweeted
"My SA het nog geleenthede en plek om ń verskil te maak." Dis hoekom Elmarie teruggekeer het. Hoe lyk jóú Suid-Afrika? #mysa

















