Robin Nortje retweeted
Replying to @Robin_122
@Robin_122 as ek my 2 de helfte so baie mis :( kan nie meer wag vir die naweek nie♡♥
Robin Nortje retweeted
My ouers: "jy moet leer" "jy sit te veel in jou kamer", okay moet ek nie dalk vir julle goue eiers kak maar dit mag nie goud wees nie !!!
Robin Nortje retweeted
Toe ek nou 'n slukkie mainstay vat het ek terug gedink aan"eks lus vir swem" *jumps in pool with clothes* @laska013 @nel_alexis @Robin_122 ♡
Robin Nortje retweeted
Ek kan nie verstaan hoe hashtag jy 'n foto NET van jou op Instagram, #beautiful #gorgeous #pretty nie. I just don't get it.
Robin Nortje retweeted
Replying to @Robin_122
@Robin_122 hahaha woah, ek is bly om die eer van jóú 2000ste tweet te haal :P
Robin Nortje retweeted
Twitter Tips:
1) Wees oorspronklik & dink aan jou eie tweets.
2) MOENIE 'N TUMBLR FOTO JOU AVI MAAK NIE.
3) Moenie net RT nie.
4) Follow my
Robin Nortje retweeted
I'M JUST LOOKING FOR A RUSH BRUTHA SO I STARTED SNORTING CREATINE BRU LIKE HONESTLY I NOW CUT MORE LINES THAN A DISABLED KID AT DISNEYLAND
Robin Nortje retweeted
Was gisteraand n sukses. Ja hy was! @Robin_122












