LRF Vytelle LRF Young bull of the year sponsored by Vytelle. @Vytelle1 @landbou @Veeplaas1 @FarmersWeeklySA @LivestockLrf
LRF Cowgroup of the year winners sponsored by Sparta Beef @Sparta_Beef @landbou @veeplaas @FarmersWeeklySA @LivestockLrf
Bull Sold for the Highest price sponsored by John Deere /Bul vir die hoogste prys in RSA verkoop R3 000 000 Winner Ankole Bul AN1236 Seller/verkoper Twin City Game Breeders Buyer/koper President Cyril Ramaphosa @JohnDeereAfrica @Veeplaas1 @FarmersWeeklySA @landbou @LivestockLrf
Cow sold for the highest price in RSA/Koei vir die hoogeste prys in RSA verkoop R650 000 Geborg deur Absolute Genetics South Africa Boran BH16305 Seller Hurwitz Farming Buyer Iminathi Ranch @landbou @FarmersWeeklySA @Veeplaas1 @LivestockLrf
LRF Completeness of performance sponsored by Unistel PETS Volledigheid van prestasie geborg deur Unistel PETS FOUR STAR recorders/ Vier ster @landbou @FarmersWeekly @Veeplaas1 @LivestockLrf
LRF Completeness of performance sponsored by Unistel PETS Volledigheid van prestasie geborg deur Unistel PETS FOUR AND HALF STAR recorders/ 4.5 ster @landbou @FarmersWeekly @Veeplaas1 @LivestockLrf
LRF Completeness of performance sponsored by Unistel PETS Volledigheid van prestasie geborg deur Unistel PETS FIVE STAR recorders/ 5 ster @BrangusSA @wouman1 @landbou @Veeplaas1 @FarmersWeekly @LivestockLrf
BKB / LRF services to the Industry/ Dienste aan die bedryf. The LRF is proud to announce that Koos van der Ryst is the recipient of the LRF services to the Livestock Sector. @Rooivleis @landbou @Veeplaas1 @FarmersWeekly @BKBLtd
Checkers LRF Meat Scientist services to the industry award/ Vleiskundige vir dienste aan die bedryf toekenning Prof Arno Hugo @CheckersSA @landbou @FarmersWeekly @veeplaas
NERPO Rooivleis Produsente Organisasie/ Red Meat Producers Organization (RPO) LRF Emerging farmer of the year/Opkomende boer van die jaar - Keneiwe Raphesu @NerpoTalk @Rooivleis @landbou @FarmersWeekly @Veeplaas1
RAT Brahmane word bekroon as die Molatek/ Landbouweekblad se LRF Stoetboer van die jaar @landbou @FarmersWeekly @Veeplaas1 @RATBrahmans
Molatek Landbouweekblad BREEDPLAN Discussion Group Stud producer of the year/Stoet produsent van die jaar Runner up/Naaswenner Willem Botha Tendele Simmentalers @Veeplaas1 @landbou @FarmersWeekly
Stockmanschool retweeted
Uittreksel van dr. Willem Schulteiss se lesing oor rumengesondheid. 'n Te hoë graan inhoud in voerrantsoen lei tot rumenletsels en in 'n voerkraal met 5000 vee tot groeiwaardeverliese van meer as R500 000. Kort les: kyk na jou rantsoene! @landbou #AldamVeeskool – at South Africa
Stockmanschool retweeted
Opsomming van prof. Carstens se lesing:
1.Selekteer vir doeltreffende genetika
2. Kleiner of medium raam koeie kos die boer minder en is meer voerdoeltreffend.
3. Swaarder diere kos jou meer geld.
4. Kyk na koste per kg vleis geproduseer. @landbou #AldamVeeskool – at South Africa
Die Britte gebruik satelliete om gras produksie te meet. Jy weet presies hoeveel gras jy oor jare opbou en verbruik. #Veeskool
Beeste vir bloeddruk meet is n voorbeeld van wat die Amerikaners nou doen. Meer as 10 000 rekords en hulle het selfs n teelwaarde hiervoor. #veeskool
Ongelooflike nuwe tegnologie word by Aldam gedemonstreer. MLA in Australië befonds bb 250 drones projekte. Skape en beeste tel, selfs onkruid vir hele plaas identifiseer is van die voorbeelde. #veeskool
















