Meer as ’n politieke party, verbind tot dienslewering en verantwoordbaarheid. | More than a political party, committed to service delivery and accountability.

Kaapstad
Joined November 2009
Die jarelange wanbestuur en infrastruktuur-ineenstorting onder die ANC-beheerde Lesedi-plaaslike munisipaliteit (Heidelberg, Ratanda, Devon) het veroorsaak dat die Devon-watersuiweringsaanleg jare reeds buite werking is. Onverwerkte riool vloei regstreeks in plaasdamme en riviere in, met die gevolg dat visse vrek en vee ernstig siek word. ________________ The Devon wastewater treatment works has been non-operational for years due to mismanagement and infrastructure decay in the ANC-controlled Lesedi Local Municipality (Heidelberg, Ratanda and Devon). Untreated sewage is flowing directly into farm dams and rivers, causing fish to die and livestock to become seriously ill. ________________ Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here: tinyurl.com/3suzhptd
1
2
20
311
Regstellende stappe moet dringend geneem word om dienslewering in die Ditsobotla-plaaslike munisipaliteit te herstel. Die VF Plus het daarop aangedring tydens 'n vergadering met dr. Khotso de Wee, hoof van goeie regering en institusionele ontwikkeling van die nasionale ingrypingspan (NCR) in dié munisipaliteit. ______________ Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here: tinyurl.com/5x37y7r4
1
1
198
Die VF Plus verwelkom die Tshwane-metroraad se besluit om sy kennisgewing terug te trek waarin geëis is dat die beheerde toegangshek in Bainesstraat, die ingang tot die Groenkloof Village-woongebied, binne drie dae verwyder moes word. Die party het vroeër sy sterk misnoeë uitgespreek oor die optrede van amptenare wat, te midde van Tshwane se ernstige diensleweringskrisis, hul energie daarop toespits om toegangsbeheer en veiligheidsmaatreëls in woongebiede te teiken eerder as om die stad se werklike probleme aan te pak. _______________ The Freedom Front Plus (VF Plus) welcomes the Tshwane Metro Council's decision to withdraw its notice demanding that the access control gate in Baines Street, at the entrance to the Groenkloof Village residential area, be removed within three days. The party had previously expressed its strong disapproval of officials' conduct who, amid Tshwane’s severe service delivery crisis, are focusing their efforts on addressing access control and security measures in residential areas rather than resolving the city’s most pressing problems. ________________ Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here: tinyurl.com/358d4uh2
5
16
270
Kom ons hou by die feite! Weet vir WIE jy stem💪 l Let’s stick to the facts! Know WHO you are voting for💪
11
1
35
447
Die VF Plus betuig sy opregte medelye met die familie, vriende en kollegas van raadslid Thulani Mbana, die DA se koukusleier in die Metsimaholo-plaaslike munisipaliteit. Mbana is luidens berigte by sy huis in Zamdela doodgeskiet. _______________ The Freedom Front Plus (VF Plus) expresses its sincere condolences to the family, friends and colleagues of Councillor Thulani Mbana, the DA’s caucus leader in the Metsimaholo Local Municipality. According to reports, Mbana was shot and killed at his home in Zamdela. _______________ Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here: tinyurl.com/3pj97e79
15
453
VRYHEIDSFRONT PLUS retweeted
Episode 1: Vir wie moet ons op 4 November stem? In hierdie episode kry @Willie_Spies, die @VFPlus se burgemeesterskandidaat in die Tshwane-metro, die geleentheid om te verduidelik waarom hy meen @afriforum-lede vir die VF Plus moet stem. Hou gerus AfriForum se YouTube-kanaal en @AfriForumTV dop vir die ander episodes in die reeks, waarin ek ook ’n onderhoud met Cilliers Brink, die Demokratiese Alliansie (DA) se burgemeesterskandidaat in die Tshwane-metro, voer. Onderhoude met die VF Plus en die DA se onderskeie nasionale leiers, dr. Corne Mulder en Geordin Hill-Lewis, volg ook binnekort. AfriForum verbind hom nie aan enige politieke party nie, maar moedig sy lede wel aan om op 4 November hul stem vir die party van hul keuse uit te bring. AfriForum se gratis Afrikaanse stroomdiens, AfriForumTV, is beskikbaar by afriforumtv.co.za en deur middel van die gratis AfriForumTV-toep, wat op Google Play en in die App Store beskikbaar is.Kallie maak kennis met ... Willie Spies,VF Plus se burgemeesterskandidaa... youtu.be/4Jev_8GGzxA?si… via @YouTube
1
4
21
1,141
Die VF Plus neem met kommer kennis van bewerings dat ’n jaareindfunksie vir senior munisipale amptenare van die Tshwane-metro verlede Vrydag aangebied is, terwyl inwoners regoor die metro steeds daagliks kragonderbrekings, waterprobleme en finansiële druk ervaar. Volgens inligting tot die party se beskikking, is personeel aangesê om die geselligheid as ’n “korporatiewe waardegedrewe-byeenkoms” te beskryf. _______________ The Freedom Front Plus (VF Plus) noted with concern the reports that a year-end function was held for senior municipal officials of the Tshwane Metro last Friday, while residents across the Metro experience daily power outages, water problems and mounting financial pressure. According to information provided to the party, staff were instructed to describe the gathering as a “corporate value-driven meeting”. _______________ Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here: tinyurl.com/bddk49h7
2
14
1
76
1,271
The Langeberg Municipality squandered nearly R300 000 of ratepayers' money on a disciplinary inquiry into the former Freedom Front Plus (VF Plus) Deputy Mayor, Johnny Steenkamp – a process that ultimately came to nothing. The DA and its coalition partners initiated the inquiry in June 2024. _______________ Die Langeberg-munisipaliteit het byna R300 000 van belastingbetalers se geld vermors op ’n dissiplinêre ondersoek teen die voormalige VF Plus-onderburgemeester, Johnny Steenkamp – ’n proses wat uiteindelik op niks uitgeloop het nie. Die DA en sy koalisievennote het in Junie 2024 met die ondersoek begin. _______________ Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here: tinyurl.com/463fcmsx
6
34
2
135
2,015
(Scroll down for English) Die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November kan die politieke landskap in die Midvaal-plaaslike munisipaliteit (De Deur/Walkerville, Eikenhof, Meyerton, Vaal Marina) verander. Indien die DA sy volstrekte meerderheid verloor, sal die keuse van ’n koalisievennoot deurslaggewend wees vir die munisipaliteit se toekomstige stabiliteit en dienslewering. _______________ The local government elections on 4 November could change the political landscape in the Midvaal Local Municipality (De Deur/Walkerville, Eikenhof, Meyerton, Vaal Marina). If the DA loses its absolute majority, selecting the right coalition partner will be decisive in determining the Municipality's future with regard to stability and service delivery. _______________ Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here: tinyurl.com/2htn7zzt
4
23
1
118
1,245
❗️Verkiesing 101: Ons is amper oppad stembus toe, weet jy hoekom daar 'n verkiesing plaasvind én waarvoor jy stem? 🗳️
1
10
63
876
❗️Election 101: We are almost heading to the polls, do you know why an election is taking place and what you are voting for? 🗳️
13
1
53
858
VRYHEIDSFRONT PLUS retweeted
Corné Mulder antwoord Koos Malan Maandag 26 Oktober 2026 xitter.cf/i/broadcasts/1aKbdEWqZ…
3
5
368
VRYHEIDSFRONT PLUS retweeted
Freedom Front Plus leader Corné Mulder believes stable coalition governments can revive struggling municipalities. The party held a town hall discussion in Cape Town this week, ahead of the local government elections. Tune in to #eNCA on #DStv403.
5
13
72
8,848