Andreas Dercksen retweeted
Naand neefnation! Ons het 'n groot geleentheid vir ons aanhangers. Die 50ste volger sal 'n George Foreman grill wen. Slegs 47 maal gebruik!
Andreas Dercksen retweeted
Oraait bulle, ons het 10 followers !! Die fan van die week is beslis @andreasdercksen.. #tackleperde #naweek #neefsraad #gaangroot
Neef baie geluk met jou verjaarsdag! Ek hoop die Goathouse het jou bietjie bederf vandag. Teveel liefde @JancoGunter
Amped vir bietjie VH saam met main man @HenriB15 en more bietjie saam met Bar Benade @tbenade31.
Andreas Dercksen retweeted
Movember is soos die begin van eksamen...Ek probeer vroegtydig voorberei, maar is nooit reg teen die deadline nie.
Andreas Dercksen retweeted
Boer soek 'n vrou opvangsessie alleen by my huis. #wajulle #soveelweirdmense @rizehugo @andreasdercksen
"Mens weet nie altyd wie jy is nie,maak net seker jy weet wie sin jy is" @LinMol94
1
1
Wat ek is,is net genade. Wat ek het,is net geleen. @LouiseKnoetze
1
The real question is has nemo found himself? @lumaemalan_4 #spacesnotfaces #speelwatjysien #1lykgoed
1
Andreas Dercksen retweeted
Het 'n nuwe account, follow my @miekebadenhorst #greenleaf slaan 'n nuwe blaaitjie om. @andreasdercksen ek dedicate die een aan jou;)
Andreas Dercksen retweeted
Replying to @JancoGunter
@JancoGunter die jong man is so demekaar, hy weet nie wie is sy hart se punt nie #L² #LVWvsLB #myangelfaceeksaljounooitverlaat







