
Lag somme manet:) xx wantt die lewe is kosbaar ! Xx follow - @carmen_botha011 x
bloemfontein'
Joined October 2012
- Tweets283
- Following774
- Followers237
- Likes7
ansolet rossouw retweeted
WEST COAST: A NEW #FashionPolice is starting RIGHT NOW! Special guests - @KylieJenner and @KendallJenner!! RT if you're watching!
ansolet rossouw retweeted
Kom ons los vandag die piekniek ding skat en gaan bederf die kinders by die kinderhuis met mcflurry's♡
ansolet rossouw retweeted
"@BouwerBosch: Ek surf in 'n wasmasjien want die see is so laas jaar."
ansolet rossouw retweeted
Ons lewe in 'n land waar 'n worsbroodjie en 'n liter petrol dieselfde kos. #keuses
ansolet rossouw retweeted
Belowe jou "crush" dat jy haar eers sal soen as julle ytgaan.Hulle glo dat jy meer as net soene soek.'n Standvastige verhouding ♡
ansolet rossouw retweeted
Niks beter as 'n koue middag, onder 'n kombers, 'n beker hot chocolate, en @Diep_Afrikaans se tweets nie...
ansolet rossouw retweeted
Meisies vat alles wat mens se kop toe ,al se jy op die einde "ek joke net".
ansolet rossouw retweeted
As 'n meisie vir jou 'n liedjie stuur ,luister mooi want dis wat sy te skaam is om vir jou te se.
ansolet rossouw retweeted
Ek wil saam jou London toe ,met 'n bootjie deur die stad vaar ,op 'n bankie saam jou sit,oor die stad staar en jou soen ♡
ansolet rossouw retweeted
Ek wil die wereld rondreis saam jou ,waar ek gaan ,moet jy gaan ,fotos oral saam jou neem en herhinneringe maak♡




