Baarmoeder Gevoel (@baarmoeder) profile picture

Ons is 'n Afrikaanse rockband van Stellenbosch wat nou al meer as 3 jaar saam jam. Ons het onlangs 'n CD record, wat nou beskikbaar is.

Stellenbosch, South Africa
Joined January 2010
Amper tyd om ons single, "Ooh La La!" te launch!
RAKA was befok. Thanks vir almal wat daar was! Ons is besig om 'n nuwe song te record...raai wat dit is...
12 - 14 Feb is RAKA naweek! Kom party saam! Ons jam Saterdag 16h00. Volle line-up: http://www.dpk.co.za/raka/raka-2010-line-ups/
Saterdag 6 Februarie. Durbanville Kunskafee. Saam met Love Glove Pyrotechnic. Jakoos. Bier.
Dankie almal, gistraand was AWESOME! Sien julle gou weer!
Donderdag. 20h00. Bohemia. Saam met Zinkplaat. Gratis. Geniet!
Vrydag se gig was awesome! Dankie vir almal wat daar was! Onthou BMG sonbrille by Sunglass Warehouse Stellenbosch @ R50
Vrydag se gig saam met McGuyver Knife en Checked Zebra in Purple Turtle begin 21h00 en kos net R30! Merch en CD's beskikbaar!
Onthou Vrydag se gig in Purple Turtle saam met McGuyver Knife en Checked Zebra! Merch en CD daar beskikbaar!
Splinternuwe merch more beskikbaar! Hou dop vir details! En koop die CD by die Hossewa in die Neelsie!
Gaan koop ons CD en kyk na ons video, "Herfsdans" op MK!