Braaibok (@braaibok) header
Braaibok (@braaibok) profile picture

Jy glo braai is ń romantiese ete, jy glo braaibroodjies is liefde, jy glo te veel vuur erder as te min. JY IS Ń BRAAIBOK!!

eMalahleni, South Africa
Joined February 2018
Photo by Braaibok (@braaibok)Photo by Braaibok (@braaibok)Photo by Braaibok (@braaibok)Photo by Braaibok (@braaibok)Photo by Braaibok (@braaibok)Photo by Braaibok (@braaibok)Photo by Braaibok (@braaibok)Photo by Braaibok (@braaibok)Photo by Braaibok (@braaibok)Photo by Braaibok (@braaibok)
I signed up with #EasyEquities! Can’t wait to start investing in my fave brands. FOMO? #Cheapest #Easy Sign up here: https://xitter.gq/t.co/DmjRrDW2NB
1
En so besluit ons om somer n genette vark blad op die Weber te braai met n Knoffelbrood. Eenvoudig maar lekker!!! #braaibok #onsweethoe #braaiboklewe #firespark #kekkelbek #weber #braai #braaimaster #varkbraai
1
Maandag aand burger patties. Ons het bees patties sowel as vark patties gemaak. Wie hou dan nie van 'n lekker gebraaide burger nie? #braaibok #onsweethoe #braaiboklewe #braai #braaivibes #braaimaster #burger #hamburger
1
Julle het so baie van die vark wors gehou dat dit oornag gewild geword het!! #braaibok #onsweethoe #braaiboklewe #braai #braaivibes #braaimaster #wors
1
Ons eksperimentele vark patty met Koolslaai burger... Iets anders as die gewone, maar vrek lekker!!! #braaibok #onsweethoe #braaiboklewe #braai #braaivibes #braaimaster #burger #hamburger
Vanaand maak ons 'n Bacon vlegsel en tradisionele Bacon. Die geheim van goeie kos, is om altyd pret te he. #braaibok #onsweethoe #braaiboklewe #braai #braaivibes #braaimaster #bacon #srp
2
'n "Banting Vriendelik" bestelling wat reg is om uit te gaan na 'n Klient. #braaibok #onsweethoe #braaiboklewe #braai #braaivibes #braaimaster #wors #bacon
2
Vark Worsies wat ons die naweek gemaak het, daar is die volgende maand se naweek ontbyt uitgesort... #braaibok #onsweethoe #braaiboklewe #braai #braaivibes #braaimaster #wors
1
braaiboklewe.co.za is waar jy al die Braaibok produkte kan bestel!!! Gaan besoek dit gerus. #braaibok #onsweethoe #braaiboklewe #braai #braaivibes #braaimaster
Clean fire... clean grilling Simple...it starts with your firelighters Firefly FireSpark...the ONLY firelighters made from recycled coffee. No petroleum, no toxins, no black smoke #food #clean #wastetoenergy #coffee #coffeerevolution #fire #zerowaste #braai #nontoxic #health
2
2
Nog 'n Bestelling reg om uit te gaan na' n gelukkige klient. Het jy al jou Braaibok bestel? #braaibok #onsweethoe #braaiboklewe #firespark #moersteak #kekkelbek #towerstof #tjopsedop #mengelmoes #soutenpeper #knoffelsout #braai #braaivibes #braaimaster
1
2
Om te braai is om te kuier, niks is so lekker soos die kuier rondom 'n hout vuur nie. #braaibok #onsweethoe #braaiboklewe #braai #braaivibes #braaimaster
2
6
Tradisionele Bacon wat ons self gemaak het. Daar is net iets spesiaals aan die smaak van bacon wat jy self maak. Iets wat jou laat terug verlang na n tyd waar jy jou slagter op naam geken het en moer koffie op die vuur gemaak het. #braaibok #onsweethoe #braaiboklewe #bacon
2
Na julle gestem het, gaan julle Braai of Potjie??? #braaibok #onsweethoe #braaiboklewe
100%Braai
0%Potjie
4 votes • Final results
1
Op hul eie is beide lekker, maar kombineer dit en hang om droog te word, dan kry jy Wilds biltong, en dit is lekkerder as lekker... #braaibok #onsweethoe #braaiboklewe
1
3
Sondag "Pork Belly", wat n smaakvolle manier om die naweek af te sluit. #braaibok #onsweethoe #braaiboklewe
1
1
1
9
Ons Passie is om kos te maak, hier is nog n klient se bestelling... #braaibok #onsweethoe #braaiboklewe
1
3
Die Antwoord tot al die vrae van die lewe!!! #braaibok #onsweethoe #braaiboklewe
2