@minelle_vdw
Ag nee fokkkkkk minelle. M twitter is useless nou !! Niemand se soos ekit wil seni. Net jy !! Sweer my j bly wie j is ♥
Replying to @Kirkie212
@Kirkie212
Kiiirkkkkkkkkkkk _ ekmisjoumahhnnn! Soetbly en alles wt mooi is. Ek hoopi lewe hanteer jou nog goed. X
Replying to @DanneelStone15
@DanneelStone15
Om jou te kon sien , was als. Pas jou op. Jys spesiaal :) x
Jy is die tipe ou wat elke meisie vat , maar ook di een wat n meisie soek wat nog nooit gvat was nie.
"@HoltzDomain: Jys die tiepe ou wat die vet meisie sal spot as jy rondom jou pelle is."
"@DaaiAfrMeisie: Ek doen dit omdat ek kan. Ek kan want ek wil. Ek wil, want jy het gesê ek sal dit nooit kan regkry nie."
Replying to @greylingk
@greylingk
Uhhh. Lekker meester van , ou bul! :p
