Johan Anker (@johananker_) header
Johan Anker (@johananker_) profile picture

Child of God. Vocalist @Umusiek. Actor @talent_etc. Teacher. Fitness Freak

Roodepoort, South Africa
Joined August 2013
Photo by Johan Anker (@johananker_)Photo by Johan Anker (@johananker_)Photo by Johan Anker (@johananker_)Photo by Johan Anker (@johananker_)Photo by Johan Anker (@johananker_)Photo by Johan Anker (@johananker_)Photo by Johan Anker (@johananker_)Photo by Johan Anker (@johananker_)Photo by Johan Anker (@johananker_)Photo by Johan Anker (@johananker_)
Johan Anker retweeted
@MusiekBoxTV wys vir jou elke week waar jy na jou gunsteling kunstenaars aanlyn kan kyk met #waarsdievibe. Watter 'konsert' woon jy hierdie week by? facebook.com/110184027149179…
4
5
Baie dankie @maroelamedia vir die eksklusiewe plasing van @johananker_ se nuwe musiekvideo #MyArms maroelamedia.co.za/vermaak/m… via @maroelamedia
5
4
So @CityPowerJhb and @Eskom_SA my power was off from six o’ clock to 4am this morning! Ten Hours without power in Randpark Ridge! May I claim the food and appliances that are damaged from you?
Baie dankie @AardklopFees vir n wonderlike tyd! Was ń voorreg om op die @kykNETtv verhoog te sing. Ook dankie @OvervaalStereo vir die onderhoud! Julle is ysters! @Umusiek @Christien_DK @100persentegAfr
2
4
Taking @johananker_ through his paces manofsteelfitness #manofsteelfitness @oldparkssc #missionmonday goals set! #aca2019 4 days away!!! @ArnoldClassicAF Attitude set! Let’s do this!!! Online training with me!!… instagram.com/p/BxaF7ehg_n7/…
2
2
Replying to @OvervaalStereo
Kom kuier saam!!!! 21 kunstenaars, heerlike eet en drinkgoed. 13 en 14 April 2019 by Grootbosch (30 km op die Wollies/Klerksdorp pad). R120 per persoon en kinders tot 10 jaar is gratis.@AndrietteNorman @ManieJacksonFan @JohanFerreira1 @VernonBarnard @JohanvdM007 @RichardvdWest
2
2
Nou op die verhoog by @zarsg verhoog by die @KKNKfees - @johananker_ - man met die groot stem!
5
4
Ooskaap!!! Hierdie feestyd is en lekker besig met my Hoop&Bid toer by julle! Kyk waar ek optree en kom sing en kuier saam! My album is ook na die tyd beskikbaar vir kersgeskenke! 😉🎅🏽🎄 @Umusiek @Christien_DK @100persentegAfr @BinoBoshoff
2
6
Onthou vanaand se Kerskonsert deur @PretoriaFM! Dit beloof om n lekker aand van saamsing en kuier te wees saam met kunstenaars soos @adamgroep ,@LeahMusiekSA ,@Cordelia_Live en ander! Kom luister saam!
3
7
Replying to @PretoriaFM
@PretoriaFM hou 'n Kersfeeskonsert en ons is daar! Dit is regtig die wonderlikste tyd van die jaar! Hoop ons sien jou by #LoftusPark! Ingang is slegs enige nie-bederfbare kos. @TussenSterre
2
3
Lekker @PretoriaFM Kerskonsert die 28ste Nov om 18h00! Saam met @Cordelia_Live @NadineNet @LeahMusiekSA en @DieLieflinge . Hoop&Bid ek sien julle daar! @Umusiek @100persentegAfr @Christien_DK
4
6
Niks kom naby die gevoel van jou CD in jou hand vashou nie! Onthou my album is beskikbaar by alle musiekwinkels en digitaal! So kry hom vandag vir naweek luistergenot! 😊 @Christien_DK @BinoBoshoff @Umusiek @100persentegAfr
1
3
Dankie @johananker_ vir jou saam kuier by @OvervaalStereo tydens @AardklopFees . Dit was lekker!! @Umusiek @Christien_DK
1
2
3
Lekker @AardklopFees !!! Wie sien ek die jaar daar! Kom kuier en luister bietjie by die @kykNETtv verhoog! @Christien_DK @Umusiek @BinoBoshoff
5
11
Replying to @johananker_
@johananker_ ons nou oppad terug huis toe van bredasdorp af en luister na jou CD in die kar #hoopenbid
1
1
1
Die nuwe lied van @adamtasmusiek & @StellaCombrink is #HOENDERVLEIS mooi!! Sien die video op die skakel..... youtu.be/sLcOuRcJ2xM
3
17
28
Hierdie song is net stunning! Dis nou wat mens noem goeie musiek! Wow! Well done @adamtasmusiek & @StellaCombrink 🙌🏼
1
1
2
Vanoggend op die Sondag Top 10 - @johananker_ Met: Deel Dit Uit #5
1
2
Vanoggend op die Sondag Top 10 - @johananker_ Met: Deel Dit Uit #3
1
1
4
Die Sondag Top10 van 12 Augustus.Stem vir jou gunsteling Nr. By 064 115 2281 @Elizma_Official @steve_hofmeyr @touchofclassmus @johananker_
1
1