Johnell Prinsloo (@johnellVV) header
Johnell Prinsloo (@johnellVV) profile picture

🌻💛😃As jy lief is vir die lewe, is die lewe lief vir jou😃💛🌻 | Beleidsontleder & Navorser @solidariteit 🧡 | Onderwys | (Views are my own) No DMs

Pretoria, South Africa
Joined November 2012
Photo by Johnell Prinsloo (@johnellVV)Photo by Johnell Prinsloo (@johnellVV)Photo by Johnell Prinsloo (@johnellVV)Photo by Johnell Prinsloo (@johnellVV)Photo by Johnell Prinsloo (@johnellVV)Photo by Johnell Prinsloo (@johnellVV)Photo by Johnell Prinsloo (@johnellVV)Photo by Johnell Prinsloo (@johnellVV)Photo by Johnell Prinsloo (@johnellVV)Photo by Johnell Prinsloo (@johnellVV)
“Wat doen jy vir ‘n lewe?” “Ek maak ‘n verskil!” 🧡
21
44
1
234
The objective of Eskom was to ensure cheap electricity for all. It was regarded infrastructure to enable citizens. Eskom has become one of the main looting vessels in SA. Instead of providing infrastructure to stimulate the economy it has been crippling it in more ways than one.
"Eskom's average tariff rose from about 14c/kWh in 2000 to roughly 226c/kWh from April 2026. That is a more than 1 500% increase in nominal terms, outpacing headline inflation between four- and sixfold, the Lertt study found." moneyweb.co.za/moneyweb-opin…
1
12
1
24
580
Johnell Prinsloo retweeted
Die water krisis, dit raak meer as wyk 102 en raak 'n groter probleem, wyk 100 het vandag ook baie probleme na my toe gestuur. Luister na Willie Spies. Dit is tyd om groen te gaan, stem VF Plus op al 2 of 3 jou stembriewe. Dit is tyd!!
2
17
56
650
What a pathetic attempt to justify such a ridiculous answer.
Rebecca Davis on the question "Are all whites racist?" "100%. How can you be a white South African and not be racist?" "I don't mean that in the way of you consciously think black people are inferior" "There's just no way you can born into this society without internalising racist assumptions" [WATCH]
1
1
17
503
Johnell Prinsloo retweeted
6 years ago we had a little movement #Thankafarmer my message then is my message today. STOP KILLING OUR FARMERS ‼️
12
115
8
395
5,094
Johnell Prinsloo retweeted
Wonder jy of jou stem werklik ’n verskil gaan maak, of moet jy eerder die "vakansiedag" gebruik om te braai? Luister gou wat Connie Mulder hieroor te sê het.
5
24
535
Johnell Prinsloo retweeted
Ons bou ook aan ons gemeenskap se toekoms aanlyn. S bring jou werk, leergeleenthede en ondersteuning op een plek bymekaar. Hier kan jy met mense skakel wat jou wêreld van werk verstaan en saam aan ’n sterker toekoms bou. Dit is jou Afrikaanse aanlyn wêreld. ’n Plek waar jy kan werk, leer, behoort en beskerm word. Vat jou werk, toekoms en gemeenskap verder op S: solidariteit.co.za/s-alles-o…
2
7
47
1,222
Johnell Prinsloo retweeted
𝗦𝗼𝗹𝗶𝗱𝗮𝗿𝗶𝘁𝗲𝗶𝘁 𝗵𝗲𝘁 𝗽𝗮𝘀 𝘀𝗮𝗺𝗲𝘀𝗽𝗿𝗲𝗸𝗶𝗻𝗴𝘀 𝗶𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗪𝗶𝘁𝗵𝘂𝗶𝘀 𝗴𝗲𝘃𝗼𝗲𝗿! Die SA regering se vernietiging van die diplomatieke verhouding met die VSA laat ons land se voordele deur Agoa ernstig in die weegskaal. 'n Besluit daaroor word moontlik binne dae geneem. Solidariteit is op uitnodiging in die VSA en tree in vir bedrywe soos landbou en mynbou, en vir sowat 250 000 Suid-Afrikaners wie se werk van Agoa afhang. Hier is Jaco Kleynhans kort ná die vergadering in Washington.
5
24
131
2,079
Fantastiese inisiatief!
DKD EN SAAI VAT HANDE: KOS SONDER KOSTE Die departement van korrektiewe dienste en @Saai_org het vandag ’n memorandum van verstandhouding onderteken om die departement se landbouproduksie te optimaliseer. Die memorandum baan die weg vir ’n vennootskap met ’n langtermyndoelwit, naamlik om oplossings te vind vir drie belangrike aspekte: voedselproduksie, rehabilitasie en herintegrasie. Ingevolge die vennootskap sal Saai sonder enige koste vir die departement tegniese raad en ondersteuning aan departementele plase verskaf en sy landboukundigheid aan die departement oordra. Kern tot die ooreenkoms is dat geen geld tussen die partye hande sal ruil nie. Die vennootskap begin as ’n loodsprojek van twaalf maande by ses korrektiewe sentrums in Gauteng, Noordwes en die Vrystaat, naamlik Leeuwkop, Zonderwater, Baviaanspoort, Losperfontein, Groenpunt en Grootvlei. Saai sal elke sentrum se grond, water en infrastruktuur evalueer en ’n ontwikkelingsplan opstel wat die spesifieke sentrums se behoeftes aanspreek. Die resultate, onder meer voedselproduksie, besparings en aantal gevangenes wat opgelei word, sal gemeet word om te bepaal of die model na ander sentrums uitgebrei kan word. Verhoogde landbouproduksie beteken dat minder voedsel vir gevangenes aangekoop hoef te word, wat verdere besparings vir die belastingbetaler teweegbring. Die doel is dat fasiliteite sover moontlik selfonderhoudend moet wees. Die vennootskap bied ook aan lae-risiko gevangenes die geleentheid om praktiese ervaring en vaardighede op te doen en erkende, geakkrediteerde opleiding te ontvang. Daardeur staan hulle ná hul vrylating ’n beter kans om werk te vind. Dit is ook ’n direkte belegging in die veiligheid van die gemeenskappe waarheen gevangenes terugkeer, omdat die risiko van heroortreding daardeur verlaag word. Die visie is dat gevangenes soveel moontlik van hul eie voedsel produseer, beter gerehabiliteer word en ná hul vrylating as ’n wetsgehoorsame burger in gemeenskappe opgeneem word.
1
6
35
546
Johnell Prinsloo retweeted
‘n Nugtere ontleding deur @william_gumede in vandag se ‘Die Burger’. Hy beskryf die aard van bevrydingsbewegings korrek as magsbehep, onbuigsaam, onverantwoordbaar, en lojaal slegs aan die ideologie wat hulle voer. Dienslewering, vooruitgang, nasionale belang, en dies meer, geniet geen oorweging vir hierdie partye nie. Dit herinner aan George Orwell se 1984, waar die protagonis, Winston Smith, ‘n vraag aan die totalitêre ‘Big Brother’ bestel vra. Sy vraag is: “Ek weet hoe julle doen wat julle doen, maar waarom?” Die antwoord was onteenseglik: “Power is not a means, it is an end…the object of power is power”. Ter selfde tyd toon hy begrip met partye in die RNE, omdat hulle geen invloed oor regeringsbeleid kan uitoefen nie. Mislukkings van ANC, word die mislukkings van hierdie partye ook. Die regeringsmodel van die RNE stuit nie die ANC om nogsteeds te regeer asof hulle die meerderheidsteun het nie. Gumede se ontledings is werklik ‘n skaarste in die groter openbare diskoers. Sogenaamde “politieke ontleders” en “komm(i)ntators” kritiseer nooit die onderliggende ideologie van die ANC, die aard van bevrydingsbewegings soos die ANC, of BEE as ‘n plunderbeleid, nie. Hulle val voortdurig vir die mooi ou sê-goetjies wat eerder op die bedoeling van beleide en wette, eerder as hul uitkomste. Ter slot van sake moet mens die politieke werklikhede in die gesig staar, en daarop planne beraam. Die is hier waar die werk en planne van organisasies soos @afriforum deurslaggewend is om op gemeenskapsvlak te organiseer en ‘n impak te maak waar jou woon.
2
12
319
Johnell Prinsloo retweeted
𝗦𝗼𝗹𝗶𝗱𝗮𝗿𝗶𝘁𝗲𝗶𝘁 𝗼𝗼𝗿 𝘀𝘁𝗲𝗺𝗱𝗮𝗴: Het jy geweet hoe groot die Afrikaner se stemkrag tydens ’n verkiesing werklik kan wees, selfs al is ons in die minderheid? Peilings wys sowat 95% van Afrikaners gaan stem, teenoor ongeveer 40% van die land se kiesers. Dit beteken die Afrikanerkieser se stem kan tot drie keer swaarder weeg. Connie Mulder verduidelik waarom hierdie stemkrag nie onderskat moet word nie.
5
16
4
76
1,944
8700 onderwysers tree vroeër af. Wat beteken dit? • kennis en ervaring gaan verlore • leiding en mentorskap aan jonder onderwysers ontbreek • groter klaskamers • gehalte onderwys raak moeiliker om reg te kry
3
14
50
1,074
Johnell Prinsloo retweeted
Pretoria-waterkrisis: Metro verskuif blaam na inwoners, terwyl miljoene liter water verlore gaan.
4
25
111
4,119
Johnell Prinsloo retweeted
Read it. Read it again… and then share the shit out of it!!!
2
17
1
32
962
Johnell Prinsloo retweeted
Solidariteit en die SA-regering praat vandag, onder toesig van die Verenigde Nasies se Internasionale Arbeidsorganisasie oor raswette in die werkplek. Dit volg ná ‘n klag van Solidariteit by die Internasionale Arbeidsorganisasie (IAO). Stap een is mediasie.
4
21
1
77
1,747
Johnell Prinsloo retweeted
𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔 𝗦𝗧𝗔𝗧𝗘𝗠𝗘𝗡𝗧 | Solidarity proposes strategic partner for SAA as salaries fall into arrears once again Solidarity today raised serious objections regarding outstanding salary payments at South African Airways (SAA) and South African Airways Technical (SAAT), as well as the ongoing dispute concerning overtime pay and other allowances at SAAT. According to Derek Mans, sector coordinator for the aviation sector at Solidarity, employees cannot repeatedly be the ones to pay the price for the airline’s financial and management problems. Read the full media statement here: bit.ly/3Wxk6aK
1
8
1
30
816
Johnell Prinsloo retweeted
Two years ago, your mayor promised you clean water. 🇿🇦 Now look at what's coming out of your taps. Can someone explain how politicians make promises, but residents are still left wondering whether their water is safe to drink? Why are we still having the same conversation, and who is taking responsibility for the delays? At what point do promises become overdue? 👀
18
68
6
142
3,391