
Omroeper by PretoriaFM , weeksmiddae 14h00 tot 17h00. Musikant, Sanger, Vir besprekings kontak 082 384 2091 of stuur e-pos na [email protected]
Pretoria, South Africa
Joined July 2009
- Tweets3.6K
- Following937
- Followers4.3K
- Likes1K
Genade dis mooi!
Daar is min wat so aan my siel raak soos mooi musiek!
WOW @karenzoid & @JodiJantjies1
youtube.com/watch?v=Lr0aPzEs…
MD Greyling retweeted
Is julle reg vir braaidag Vrydag? En vir “Ploeg Jy?” My eerste enkelsnit en musiekvideo vanaf my nuwe album. Man julle gaan lekker braai Vrydag met die liedjie! Ek kan nie wag dat julle dit hoor nie! Retweet solank.. 😜 Ek gaan dit vir julle baie lekker maak!
Dankbaar vir hierdie en om te kan doen waarvoor ek lief is!!! Dit bly elke dag 'n voorreg.
Dit verg spanwerk en ons is inderdaad 'n lekker span by @PretoriaFM.
Geluk ook aan al die ander finaliste!
MD Greyling retweeted
Die lewe is te kort om met spyt te leef. Wees lief vir die mense wat goed is vir jou. Vergeet van dié wat nie is nie. Glo dat alles met ’n doel gebeur. As jy ’n tweede kans kry, gryp dit aan. Niemand het gesê die lewe gaan maklik wees nie, maar dat dit die moeite werd gaan wees.
MD Greyling retweeted
RT asb.
Ons moet hierdie wet stop!
STOP beoogde vuurwapenwet! afriforum.co.za/stop-vuurwap…
MD Greyling retweeted
Please RT.
We need to stop this bill!
STOP proposed Firearms Act! afriforum.co.za/en/stop-fire…
MD Greyling retweeted
#MyVuurwapenIsMyne Ek het 'n beginselbesluit geneem dat ek nooit my selfverdedigingswapen sal inhandig nie. As ek moet kies tussen die vermoë om my gesin te kan beskerm of onderdanigheid aan 'n owerheid wat nie sy burgers kan beskerm nie, kies ek my gesin. maroelamedia.co.za/nuus/sa-n…
MD Greyling retweeted
We vaccinated 40 people this weekend.
40.
0.0000007% of the population.
It's insanity that "leaders" think that is acceptable. There is no pvt sector job in the country where that level of performance would be ok. Nil. We have the most useless Government in the whole world.
Yayyyyy. Baie dankie @BokRadio
Baie dankie @BokRadio!

















