#saamfees Bespreek jou kaartjie op hierdie Quicket skakel: qkt.io/bmFlUX
#saamfees Bespreek jou kaartjie op hierdie Quicket skakel: qkt.io/bmFlUX
#saamleer Kom luister @ 09:00 + 18:00 wat die 7 briewe vir die gemeentes in Openbaring vertel het. (aanlyn kyk op Youtube: Moreleta Live)
Vars fokus! Kleingroep- en assistentleiers: ons nooi jou na ‘n nuwe toerustingsgeleentheid - groei saam! Met Ds. Dirkie: Saterdagoggend 5 Feb 08:00-10:00 (Oranjesaal). Navrae: W/App 072 597 1648 of epos [email protected]
#betervorentoe 'n Wonderlike kans om te belê in jouself en jou kinders 😁
#kyksaam Ons YouTube kanaal is beskikbaar om saam na boodskappe te kyk - ouer en nuwe videos is reeds gelaai. youtube.com/channel/UCQBgINn…
#saambeleef Kom stap deur die tabernakel en ervaar saam die betekenis van elke area. Oop vandag tot Donderdag, 07:00 - 21:00
(Vandag tot Donderdag: 10:00 erediens en gebedslering 19:00 - albei in die mini ouditorium.
#saambid Ons bid graag vir jou. Stuur jou versoek na: [email protected]
Rig gerus 'n gebedsversoek hier: surveymonkey.com/r/GebedPray…
#leersaam Verskeie groei geleenthede is beskikbaar by ons gemeente - loer gerus: moreleta.org/kursusse/



















