LitNet (@mylitnet) header
LitNet (@mylitnet) profile picture

LitNet: Jou 24/7-kunstefees | LitNet: Voicing South African culture

South Africa
Joined March 2011
Photo by LitNet (@mylitnet)Photo by LitNet (@mylitnet)Photo by LitNet (@mylitnet)Photo by LitNet (@mylitnet)Photo by LitNet (@mylitnet)Photo by LitNet (@mylitnet)Photo by LitNet (@mylitnet)Photo by LitNet (@mylitnet)Photo by LitNet (@mylitnet)
Enver Lottering: "Die probleem is nie geloof op sigself nie, maar die manier waarop mense geloof kan gebruik om hul eie mag te beskerm. Dit is maklik om oor Bybelse beginsels te praat wanneer daardie beginsels jou posisie bevoordeel." litnet.co.za/die-man-is-die-…
24
Braam Peens: "Waar hy wél slaag, is om kopers te laat kopkrap of die familiêre gerief van ’n petrolenjin die standaardkeuse moet bly wanneer ’n geloofwaardige alternatief bestaan wat verdere ondersoek verdien." litnet.co.za/motorrepubliek-…
30
Marion Erskine: "Of is ons bloot besig om te herhaal wat mense met elke nuwe tegnologiese sprong doen: Eers verklaar ons dit as die einde van die kunsvorm, en ’n paar jaar later kan ons nie meer daarsonder werk nie?" litnet.co.za/van-parys-tot-p…
137
"Veelzijdige kijk op Berlijn in oorlogstijd, gebaseerd op interviews met overlevenden, literatuur en familie-ervaringen." ~ Erik van den Bergh voertaal.nu/leesimpressie-bl…
45
"Na ’n inleiding oor liefdesmistiek en erotiese taal in die algemeen, word hul benutting van die huweliksmetafoor, liefdesmetafore en erotiese taal na aanleiding van aanhalings uit hul werk aangetoon." – Elizabeth van der Berg litnet.co.za/bruidsmistiek-i…
50
"Wat ook al die uiteindelike uitslag, hierdie verkiesing sal ’n waterskeidingsmoment wees. Dit is die eerste keer sedert 1994 dat die ANC se plaaslike mag so direk uitgedaag word ná die verlies van sy nasionale meerderheid." ~ Jean Oosthuizen voertaal.nu/een-week-voor-st…
1
41
Handré Brand: "Riviere is dus nie bloot standhoudende of nie-standhoudende kanale met vloeiende water nie, maar lewende stelsels met belangrike ekologiese funksies en kulturele betekenisse wat voortdurend gerespekteer behoort te word." litnet.co.za/die-kompleksite…
1
63