♡ (@WatVanNEE) header
♡ (@WatVanNEE) profile picture

'Die son sien wat ons doen maar die maan ken al ons geheime'

South Africa
Joined October 2013
Photo by ♡ (@WatVanNEE)Photo by ♡ (@WatVanNEE)Photo by ♡ (@WatVanNEE)Photo by ♡ (@WatVanNEE)Photo by ♡ (@WatVanNEE)Photo by ♡ (@WatVanNEE)Photo by ♡ (@WatVanNEE)Photo by ♡ (@WatVanNEE)Photo by ♡ (@WatVanNEE)Photo by ♡ (@WatVanNEE)
instagram is for watching people have a better day than me. twitter is for watching people have a worse day than me. facebook is for watching me have a good day 11 years ago.
Ons was net 'n oomblik
3
1
Ek weet jy sal my hart breek, maar fok ek wil jou darem die kans gee om dit te doen.
11
30
date someone you can have fun at a grocery store with
434
47,071
3,717
150,925
Vir jou bid ek, soms woordloos oop oë, soms hardop op my knieë voor my bed, soms in briewe wat jy seker nooit sal lees.
23
37
Eendag sal my " onrealistiese verwagting " nie vir iemand moeite wees nie.
4
14
ek wil 'n ou date, wat vir my al die baadjies by Pic n Pay Clothing sal koop.
4
17
Sjoe, Liewe Jesus is goed. Die manier hoe Hy presies weet wat my hart nodig het. Die mooi maniere hoe hy my hart heel maak. Hy is só goed.
2
21
Drake once said “We live in a generation of, not being in love, and not being together, But we sure make it feel like we're together 'Cause we're scared to see each other with somebody else” xitter.gq/arosefromdirt/status/9…
This Post is from a suspended account. Learn more
1
32
108
Dit vat een oomblik, een kyk , een woord. . .
1
“lig op jou kop en kyk vir my ek is bang jy droom die oomblik verby ek weet jy is bang ek is ook maar party drome is beter met jou oë oop” - Niel Cloete #Afrikaans #gedig #digkuns #digter @liefdewen
4
13
in klein dorpies doen ons dinge anders.
6
24
Mense is bietjie meer dom as hulle verlief is. xitter.gq/aryna_erlank/status/98…
2
6
♡ retweeted
Steek my aan soos 'n vuurhoutjie, of blaas my dood soos 'n kers. Hanteer my reg, of gooi my weg.
4
8
Steek my aan soos 'n vuurhoutjie, of blaas my dood soos 'n kers. Hanteer my reg, of gooi my weg.