Farewell 2016! I had a brilliant year. Soooo geseënd!!! Yes, there was some downs... Life. But… instagram.com/p/BOrJx8iFuqM/
reynard slabbert retweeted
Ek sê 'aktreur' en @reynardslabbert sê sy cv kan 'n 'broek volmaak'. Ons is die perfekte onperfekte paartjie 😂 #BRAVOdinge op @kykNETtv
My running buddy is back! Jogging in the summer rain. @abknobel instagram.com/p/BMy7BWDBAug/
reynard slabbert retweeted
Ons hart klop vir die kunste. Is jy by @AardklopFees? Kom kuier saam met @LeahMusiekSA @MarcoSpaumer @reynardslabbert @BouwerBosch en Stiaan
reynard slabbert retweeted
#Bravo se @reynardslabbert is saam met ons op die #bloutapyt by die finaal van #VarsitySing. Wie dink jy gaan vanaand wen? @varsitysportsSA
reynard slabbert retweeted
Moenie #HuisParadys, met @reynardslabbert en @DaniaGelderblom, vandag om 17:30 misloop nie. Hier is wat voorlê: bit.ly/2dr87BM
reynard slabbert retweeted
VIDEO: Die #Bravo!-span het gaan kuier by #Binnelanders se @Je-@jeaniswiegelaar: bit.ly/2cFT5vh @reynardslabbert @TraceyLange
reynard slabbert retweeted
Replying to @kyk_Bravo
@kyk_Bravo se nuwe aanbieder @reynardslabbert gesels vandag oor storievertel in @Beeld_Nuus @Leefstyl24 @Netwerk24 @kykNETtv
reynard slabbert retweeted
Dankie @reynardslabbert @RobbieKruse lekker om ons Chenin Blanc op Bravo te sien! @kyk_Bravo @kykNETtv @BarrydaleSA
reynard slabbert retweeted
Ons is mal 🙈 Nuwe musiekvideo shoot vandag 🙆🏼 Dankie @kyk_Bravo & @reynardslabbert vir die inloer! @ForeverNew_SA 👗
reynard slabbert retweeted
Stel jy belang in organiese kos en die waarde van kruie? Kyk 17:30 #HuisParadys en loer gerus hier: bit.ly/2cUuAGh @reynardslabbert
reynard slabbert retweeted
Dankie @kyk_Bravo @reynardslabbert vir lekker insetsel Dankie @GrootFM @kykNETtv vir die platform van #GROOTontbyt
In studio met die een en enigste Leah! Christiaan maak weer kuns. @kyknettv instagram.com/p/BKiI58_g9-g/
Is studio met die een en enigste @leahmusieksa @christiaanbotha maak weer kuns. @kyknettv instagram.com/p/BKiI58_g9-g/
Ek love @traceylange. Ware storie. Hoop almal het een mal lekker naweek! instagram.com/p/BKaxluWAjAN/

















