
Official account of Wouter van de Venter 😎🤟 Check "Stella" out on Spotify!! Bookings: [email protected]
Langebaan, South Africa
Joined February 2010
- Tweets1.2K
- Following753
- Followers1.1K
- Likes212
Yes, nadat ek laas jaar gehack is, is ek nou weer terug op alle sosiale media spots. Volg my by die links om by te bly met wat alles die jaar gaan gebeur. @vonkmusiek
Facebook: facebook.com/woutervdventer/
TikTok: tiktok.com/@woutervdventer
Instagram: instagram.com/wouter_vd_vent…
1
1
20
I'm back! And I'm here with some new projects!
#hippiesdans #bestevriende
1
18
Replying to @FrancoisvRens
@FrancoisvRens hello Fran : )) @GrootFM
@duplooyheinrich het n glas... oor @anitavdventer se macbook gestamp. O f#k. Maar ek het hom gefix ; )
@duplooyheinrich Baie geluk met jou tempo my bra!!!!
Wow!!!!! Dankie vir die ondersteuning : )) xitter.gq/QMusiek/status/9235450…
Replying to @BokRadio
@BokRadio Dankie v n onvergeetlike aand en v my BOKKIE! Puik show. By verre die beste in die land! @Wimpievds @VonkMusiek @anitavdventer
Lekker @Sfmstreek . Wat n voorreg om my en @anitavdventer se #SomerSonEnLente te hoor op julle lug golwe!! Waardeer die ondersteuning baie
So n groot voorreg en great feeling om weer op @BokRadio se top 40 te gooi!! Dankie @Wimpievds @duplooyheinrich en bok span.#AsJyLag #nr16
Wow!!!! Stomgeslaan : ))) baie baie dankie xitter.gq/BosveldStereo/status/8…
Die Bosveld Stereo Afrikaanse #Top20 vandag in posisie #1 @woutervdventer Met: As Die Hippies Begin Dans +2
Baie Geluk #1
Ek sien elke naweek so uit na hierdie tweet! Baie dankie @BosveldStereo : )) xitter.gq/BosveldStereo/status/8…
Die Bosveld Stereo Afrikaanse #Top20 Vandag in posisie #3 @woutervdventer Met: As Die Hippies Begin Dans +1
Geluk #Top3









